Soek

101 Slaaptydstories

101 Slaaptydstories

Sleutelwoord

Afrikaanse stories vir kinders

Die feetjies se dansparty

Blue vlieg van Harmonie af Virginia toe, met ʼn baie belangrike boodskap in haar bekkie.

Featured post

Fleurie, die optelkatjie

Fleurie was ʼn optelkatjie, ʼn meisietjie-kat met groot groen oë....

Featured post

Mossieman, die astronoom

Mossieman droom daarvan om eendag ʼn beroemde astronoom te word, of ʼn bekende sterrekundige.

Featured post

Geronkie se skedonkie

Mossieman wonder of Geronkie ʼn regte Vrystaatse donkie, of ʼn vreemde eseltjie is.

Featured post

Akke-akkedis verloor sy onderdeel

Poffie pofadder is onder die indruk dat ʼn verlore stertjie wat hy optel, syne is.

Featured post

Die marsmannetjies

Mossieman en Geronkie die donkie lê rustig onder ʼn kersieboom ʼn uiltjie en knip - salig onbewus daarvan dat twee groen marsmannetjies vir hulle loer.

Featured post

Die wag-ʼn-bietjie-bos

Geronkie die donkie vind tot sy spyt uit dat ʼn wag-ʼn-bietjie-bos vir niemand wag nie.

Featured post

Raai, raai, riepa

Mossieman lei vir Geronkie om die bos met sy raaisels, maar Geronkie se antwoorde laat selfs vir Mossieman stom van verbasing.

Featured post

Boontjie kry sy loontjie

ʼn Slim plan is nodig om kurkdroog aan die anderkant van die magtige Sandrivier in die Vrystaat te kom.

Featured post

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑